Herman Britz
How many km committed: 76 (stage 2)
Reason: As Christen is dit ons verantwoordelikheid om die Woord van die Here te verkondig. Deur te ry kan ek vir Willem en Carin help om geld in te samel sodat die Markus Evangelie vertaal kan word.
Select the preferred currency and edit donation amount.